
Het jy onlangs na George of die Tuinroete verhuis? Dan is dit tyd om jou korttermynversekering na te gaan. Versekeraars bereken premies en stel vereistes volgens jou adres, en wat in Gauteng gegeld het, pas dalk nie meer nie.
Wat verander wanneer jy trek
- Jou premie. Misdaadsyfers en weerrisiko's verskil van area tot area, en jou premie kan op of af gaan.
- Sekuriteitsvereistes. Jou nuwe polis kan 'n alarm met gewapende reaksie, diefwering of ander maatreëls vereis.
- Jou gebou. 'n Grasdak, 'n huis naby fynbos of 'n eiendom teen 'n helling het elkeen eie risiko's wat korrek verklaar moet word.
- Waar jou voertuig oornag. Garage, afdak of straat: dit beïnvloed jou voertuigdekking.
Kontak ons vandag vir persoonlike diens en bekostigbare premies. Ons ken die Tuinroete en help jou om jou polis reg te kry vanaf dag een.
Have you recently moved to George or the Garden Route? Then it's time to review your short-term insurance. Insurers calculate premiums and set requirements according to your address, and what applied in Gauteng may no longer fit.
What changes when you move
- Your premium. Crime rates and weather risks differ from area to area, and your premium can go up or down.
- Security requirements. Your new policy may require an alarm with armed response, burglar bars or other measures.
- Your building. A thatched roof, a home near fynbos or a property on a slope each carry their own risks that must be declared correctly.
- Where your vehicle is parked overnight. Garage, carport or street: it affects your vehicle cover.
Contact us today for personal service and affordable premiums. We know the Garden Route and will help you get your policy right from day one.